Die Boodskap

Eksodus 21:32 Die Boodskap (DB)

Indien die bul ’n manlike of vroulike slaaf doodgemaak het, moet die eienaar van die slaaf 40 gram silwer kry. Die bul moet in elk geval nog met klippe doodgegooi word.

Eksodus 21

Eksodus 21:26-36