Die Boodskap

Eksodus 21:2 Die Boodskap (DB)

“As ’n Hebreeuse man soveel skuld gemaak het dat jy dit vir hom moes betaal, moet die man ses jaar lank sonder betaling vir jou werk. Hy is dan jou slaaf. In die sewende jaar moet jy hom vrylaat. Hy skuld jou dan niks verder nie.

Eksodus 21

Eksodus 21:1-8