Die Boodskap

Eksodus 20:25 Die Boodskap (DB)

As jy die offerplek van klip wil bou, moet dit nie van klip wees wat julle gekap het nie. Klip wat met gereedskap bewerk is, is nie aanvaarbaar vir my altare nie.

Eksodus 20

Eksodus 20:23-26