Die Boodskap

Eksodus 20:11 Die Boodskap (DB)

Die Here het die lug, die grond en die see met alles wat daarin bly, binne ses dae gemaak. Op die sewende dag het die Here gerus. Die Here het daarom van die sewende dag iets besonders gemaak en dit vir Hom eenkant gesit.

Eksodus 20

Eksodus 20:10-15