Die Boodskap

Eksodus 2:22 Die Boodskap (DB)

Sippora het later ’n seuntjie gehad. Moses het hom Gersom genoem. Dit beteken “vreemdeling”, want Moses het gesê: “Ek leef as vreemdeling in ’n vreemde land.”

Eksodus 2

Eksodus 2:17-25