Die Boodskap

Eksodus 2:10 Die Boodskap (DB)

Toe die seuntjie groot genoeg was, het sy ma hom na die farao se dogter toe gevat. Dié het hom as haar eie seun aangeneem. Sy het gesê: “Ek noem hom Moses, want ek het hom uit die water uitgehaal.”

Eksodus 2

Eksodus 2:6-11