Die Boodskap

Eksodus 19:3 Die Boodskap (DB)

Moses het teen die berg uitgeklim na God toe. Die Here het bo van die berg af met hom gepraat en vir hom gesê: “Jy moet vir die nageslag van Jakob gaan sê, aan die Israeliete hierdie boodskap oordra:

Eksodus 19

Eksodus 19:1-2-12