Die Boodskap

Eksodus 19:15 Die Boodskap (DB)

Moses het vir die volk gesê: “Kry julleself reg vir die belangrike gebeurtenis wat oormôre gebeur. Julle moet tot dan toe nie by mekaar slaap nie.”

Eksodus 19

Eksodus 19:14-17