Die Boodskap

Eksodus 18:7 Die Boodskap (DB)

Moses het sy skoonpa buite die kamp gaan ontmoet. Hy het, soos dit die gewoonte was, voor hom gebuig en hom op die wang gesoen. Na hulle mekaar klaar uitgevra het oor hoe dit met elkeen gaan, is hulle na Moses se tent toe.

Eksodus 18

Eksodus 18:1-16