Die Boodskap

Eksodus 18:26 Die Boodskap (DB)

Hulle was deurentyd beskikbaar vir die volk om na hulle sake te luister. Hulle het die moeiliker sake na Moses verwys. Die sake wat makliker was, het hulle self verhoor.

Eksodus 18

Eksodus 18:22-27