Die Boodskap

Eksodus 18:13 Die Boodskap (DB)

Die volgende dag moes Moses as regter optree. Hy moes na die sake luister wat die mense van die volk teen mekaar gehad het en daaroor uitspraak lewer. Die mense het tou gestaan van vroeg tot laat en lank gewag vir hulle beurt.

Eksodus 18

Eksodus 18:6-18