Die Boodskap

Eksodus 16:33 Die Boodskap (DB)

Moses het vir Aäron die werk gegee om twee kilogram manna in ’n kleipot te sit. Hy moes dit voor die Here gaan neersit om dit vir die nageslag te bewaar.

Eksodus 16

Eksodus 16:29-36