Die Boodskap

Eksodus 16:29 Die Boodskap (DB)

Julle kan mos sien dat Ek van die rusdag onthou en op die sesde dag sorg dat daar genoeg kos is vir die volgende twee dae. Op die rusdag moet elkeen by sy huis bly. Hy moet nie nog op die sewende dag van sy tent af weggaan om kos te gaan soek nie.”

Eksodus 16

Eksodus 16:22-36