Die Boodskap

Eksodus 16:22 Die Boodskap (DB)

Op die sesde dag moes hulle dubbel soveel as gewoonlik bymekaarmaak: vier kilogram vir elkeen. Die leiers het vir Moses kom vra of dit reg is.

Eksodus 16

Eksodus 16:14-28