Die Boodskap

Eksodus 16:18 Die Boodskap (DB)

Dit was net mooi genoeg vir elke dag. Dié wat baie opgetel het, het nie te veel gehad nie. Daar was ook nie te min vir dié wat minder opgetel het nie. Daar was elke dag net mooi genoeg vir elkeen om te eet.

Eksodus 16

Eksodus 16:17-20