Die Boodskap

Eksodus 16:13 Die Boodskap (DB)

Teen die aand se kant het daar swerms voëltjies aangevlieg gekom. Hulle het op die grond gaan sit, die hele kamp vol. Die volgende oggend het daar reg rondom die kamp dou op die grond gelê.

Eksodus 16

Eksodus 16:3-14