Die Boodskap

Eksodus 16:10 Die Boodskap (DB)

Terwyl Aäron nog met hulle praat, het hulle in die rigting van die woestyn gekyk. Daar het hulle die Here se grootheid gesien. Dit het gelyk soos ’n helder lig wat binne-in ’n wolk skyn.

Eksodus 16

Eksodus 16:4-20