Die Boodskap

Eksodus 15:23 Die Boodskap (DB)

Van daar af het hulle na ’n plek gegaan met die naam Mara. Daar was wel water, maar hulle kon dit nie drink nie. Die water was brak en het bitter gesmaak. Dis hoekom die plek Mara (dit beteken “bitter”) genoem word.

Eksodus 15

Eksodus 15:17-27