Die Boodskap

Eksodus 15:2 Die Boodskap (DB)

My krag en my sterkte kom van die Here af. Hy is die Een wat my verlos. Hy is my God. Ek wil oor Hom sing. Hy was die God van my voorouers. Ek wil sê hoe wonderlik Hy is.

Eksodus 15

Eksodus 15:1-4