Die Boodskap

Eksodus 14:9 Die Boodskap (DB)

Die Egiptenaars met die farao se oorlogswaens en sy perde en sy hele leërmag is agter die Israeliete aan. Hulle het die Israeliete ingehaal waar hulle by die see kamp opgeslaan het by Pi-Hagirot, regoor Baäl-Sefon.

Eksodus 14

Eksodus 14:7-16