Die Boodskap

Eksodus 14:5 Die Boodskap (DB)

Toe die koning van Egipte hoor waarheen die Israeliete op pad is, het hy en sy leiers hulle besluit verander. Hulle het gesê: “Wat op aarde het ons besiel om die Israeliete sommerso te laat wegkom?”

Eksodus 14

Eksodus 14:1-12