Die Boodskap

Eksodus 14:31 Die Boodskap (DB)

Hulle het gesien hoe die Here met vernietigende krag teen Egipte geveg het. Die volk het baie groot respek vir die Here gekry. Hulle het in die Here geglo. Hulle het ook begin glo dat die Here Moses na hulle toe gestuur het.

Eksodus 14

Eksodus 14:21-31