Die Boodskap

Eksodus 14:19 Die Boodskap (DB)

Die man uit die hemel wat God voor die Israeliete laat uitgaan het wanneer hulle op pad was, het toe aan hulle agterkant gaan staan. Die wolk in die lug wat voor hulle uitgegaan het, het ook aan hulle agterkant gaan staan.

Eksodus 14

Eksodus 14:13-22