Die Boodskap

Eksodus 13:6-7 Die Boodskap (DB)

“Vir die sewe dae van die paasfees mag julle niks eet waarin daar suurdeeg is nie. Daar mag selfs nie eens ’n brood met suurdeeg in of ’n stukkie suurdeeg by julle te vind wees in hierdie tyd nie. Op die sewende dag moet julle ’n fees hou vir die Here.

Eksodus 13

Eksodus 13:1-15