Die Boodskap

Eksodus 13:21 Die Boodskap (DB)

Die Here self het voor hulle uitgegaan. In die dag het Hy vir hulle die pad gewys met ’n hoë wolk wat voor hulle uitgaan. In die nag was daar ’n bol vuur in die lug wat vir hulle lig gegee het. Hulle kon dag en nag verder trek.

Eksodus 13

Eksodus 13:18-22