Die Boodskap

Eksodus 13:2 Die Boodskap (DB)

“Julle moet die eerste seun wat ’n ma in die wêreld bring, vir My eenkant sit. In Israel behoort die een wat eerste gebore word, aan My, of dit nou ’n mens is of ’n dier.”

Eksodus 13

Eksodus 13:1-6-7