Die Boodskap

Eksodus 12:46 Die Boodskap (DB)

Die paaslam moet in die huis geëet word waar dit geslag is. Daar mag niks van die vleis uit daardie huis weggevat word nie. Die bene van die paaslam moet nie gebreek word nie.

Eksodus 12

Eksodus 12:38-51