Die Boodskap

Eksodus 12:39 Die Boodskap (DB)

Hulle het brood gebak met die deeg wat hulle uit Egipte saamgebring het. Daar was nie suurdeeg in nie. Hulle moes so vinnig uit Egipte padgee dat daar nie nog tyd was om eers padkos te maak nie.

Eksodus 12

Eksodus 12:29-45