Die Boodskap

Eksodus 12:16 Die Boodskap (DB)

Op die eerste en die laaste dag van die fees moet julle bymekaarkom om vir die Here kerk te hou. Op daardie dae mag julle glad nie aangaan met julle gewone werk nie. Julle mag wel op daardie dae vir julleself kos gaarmaak.

Eksodus 12

Eksodus 12:11-21