Die Boodskap

Eksodus 12:13 Die Boodskap (DB)

Die bloed wat julle aan die kosyne van julle huise gesmeer het, sal vir My ’n teken wees om julle uit te ken. Wanneer Ek dit sien, sal Ek by daardie huis verbygaan. Ek sal julle spaar van die ramp waarmee Ek die hele Egipte gaan tref.”

Eksodus 12

Eksodus 12:3-14