Die Boodskap

Eksodus 11:7 Die Boodskap (DB)

Maar niemand sal eers ’n vinger oplig teen enige Israeliet nie, teen geen mens of dier by hulle nie. So sal dit duidelik word dat die Here anders maak met die Egiptenaars as wat Hy met die Israeliete maak.

Eksodus 11

Eksodus 11:1-10