Die Boodskap

Eksodus 11:1 Die Boodskap (DB)

Die Here het vir Moses gesê: “Ek sal nog een laaste ramp oor die farao en Egipte bring. Na hierdie een hom getref het, sal hy julle toestemming gee om te gaan. Om die waarheid te sê, hy sal julle eintlik wegjaag.

Eksodus 11

Eksodus 11:1-5