Die Boodskap

Eksodus 10:3 Die Boodskap (DB)

Moses en Aäron is toe na die farao toe. “So sê die Here, die God van die Hebreërs,” sê hulle vir hom. “Hoe lank gaan jy nog bly weier om voor My te buig? Jy moet dadelik my volk laat gaan dat hulle My kan gaan aanbid!

Eksodus 10

Eksodus 10:1-10