Die Boodskap

Eksodus 10:19 Die Boodskap (DB)

Die Here het toe die wind van die see af laat omswaai in ’n baie sterk westewind. Dit het al die sprinkane in die See van Riete ingewaai. Daar het nie een enkele sprinkaan in die hele Egipte agtergebly nie.

Eksodus 10

Eksodus 10:11-29