Die Boodskap

Eksodus 10:15 Die Boodskap (DB)

Hulle het die grond toegemaak. Dit was sommer donker oor die aarde. Hulle het alles voor die voet weggevreet wat groen was op die grond en wat na die hael aan die bome oorgebly het. In die hele Egipte het daar nie ’n blaartjie aan ’n boom of ’n grassie in die veld oorgebly nie.

Eksodus 10

Eksodus 10:11-17