Die Boodskap

Eksodus 10:1 Die Boodskap (DB)

Die Here het vir Moses gesê: “Gaan stel weer jou eis vir die farao. Ek het hom en sy leiers hardkoppig gemaak sodat Ek rede kan hê om al hierdie dinge met hulle te laat gebeur.

Eksodus 10

Eksodus 10:1-4