Die Boodskap

Eksodus 1:7 Die Boodskap (DB)

Die Israeliete het baie kinders gehad en het net al meer geword. Daar was naderhand so baie van hulle dat hulle oor die hele Egipte gaan bly het.

Eksodus 1

Eksodus 1:1-8