Die Boodskap

Efesiërs 6:15 Die Boodskap (DB)

Jy moet altyd gereed wees om vir ander te vertel van die vrede wat Jesus vir ons bring. Dit moet soos die skoene aan jou voete wees.

Efesiërs 6

Efesiërs 6:6-16