Die Boodskap

Efesiërs 5:27 Die Boodskap (DB)

So sal die kerk in ongekende heerlikheid by Hom wees. Daar sal niks met die kerk verkeerd wees nie en niemand sal enige fout met die kerk kan vind nie. Die kerk sal net God s’n wees en net vir Hom daar wees.

Efesiërs 5

Efesiërs 5:20-33