Die Boodskap

Efesiërs 4:30 Die Boodskap (DB)

Moenie die Heilige Gees wat God vir julle gegee het, se hart seermaak nie. Dat die Gees in julle is, is die bewys dat julle aan God behoort. So sal dit bly tot op die dag dat ons finaal van die sonde ontslae sal wees.

Efesiërs 4

Efesiërs 4:24-32