Die Boodskap

Efesiërs 4:1 Die Boodskap (DB)

Ek sit hier in die tronk omdat ek vir die Here werk. Dit wys hoe ernstig ek oor hierdie dinge is, en juis daarom vra ek julle mooi: leef so dat God trots kan wees dat Hy julle na Hom toe geroep het.

Efesiërs 4

Efesiërs 4:1-8