Die Boodskap

Deuteronomium 9:26 Die Boodskap (DB)

Maar ek het vir julle gebid en gesê: ‘Almagtige God, moet tog nie u eie mense uitwis nie. Moet tog nie die mense wat U so kragdadig uit Egipte se swaarkry gered het, verwoes nie.

Deuteronomium 9

Deuteronomium 9:24-29