Die Boodskap

Deuteronomium 9:23 Die Boodskap (DB)

En dan was daar ook nog die voorval by Kades-Barnea met die verkenners. Die Here het gesê julle kan maar die Beloofde Land binnetrek, maar julle het geweier. Julle wou nie die Here vertrou nie; daarom het julle nie na Hom geluister nie.

Deuteronomium 9

Deuteronomium 9:18-24