Die Boodskap

Deuteronomium 8:2 Die Boodskap (DB)

Jy moet altyd terugdink aan die 40 jaar wat verby is. Kyk altyd terug na die pad waarmee die Here jou deur die woestyn gelei het. Hy het jou swaar laat kry sodat jy nederig kon word en kon leer om sy voorskrifte te gehoorsaam.

Deuteronomium 8

Deuteronomium 8:1-6