Die Boodskap

Deuteronomium 6:24-25 Die Boodskap (DB)

24. Toe het die Here ons beveel om Hom lief te hê en te doen wat Hy vra. As ons dit doen, sal dit met ons goed gaan. Dan sal ons bly lewe.

25. En as ons alles nakom wat die Here ons beveel het, sal Hy ons ook liefhê.’”