Die Boodskap

Deuteronomium 5:31 Die Boodskap (DB)

Jy, Moses, moet egter nader aan My kom staan sodat Ek my wet en gebooie vir jou kan vertel. Jy moet hulle dan my wil gaan leer sodat hulle vir altyd die land kan behou wat Ek hulle gaan gee.’”

Deuteronomium 5

Deuteronomium 5:22-33