Die Boodskap

Deuteronomium 5:21 Die Boodskap (DB)

‘Jy moenie ’n ander man se vrou begeer en haar vir jouself wil hê nie. Ook nie sy huis, sy grond, sy werkers, sy diere of enigiets anders wat syne is nie.’

Deuteronomium 5

Deuteronomium 5:16-29