Die Boodskap

Deuteronomium 4:10 Die Boodskap (DB)

Julle moet hulle van daardie dag by Horeb vertel toe die Here baie naby aan julle gekom het. Dié dag toe die Here vir my gesê het: ‘Laat almal bymekaarkom. Ek wil hulle my wil leer sodat hulle My lewenslank sal liefhê en ook vir hulle kinders van My sal vertel.’

Deuteronomium 4

Deuteronomium 4:2-14