Die Boodskap

Deuteronomium 34:12 Die Boodskap (DB)

Ja, Moses het al die groot en wonderlike dinge gedoen wat die Here vir Israel wou wys. Die Here het vir Israel gewys wie Hy is en hoe sterk Hy is. En Hy het Moses gebruik om dit te doen.

Deuteronomium 34

Deuteronomium 34:6-12