Die Boodskap

Deuteronomium 33:28 Die Boodskap (DB)

Daarom sal Israel veilig wees. Die Here sal hulle beskerm. Hy sal hulle voorspoedig maak. Hy gee vir hulle ’n land wat volop graan en wyn het. Die grond word elke nag met dou natgemaak sodat dit vrugbaar is.

Deuteronomium 33

Deuteronomium 33:26-29